Pitika Ntuli

Home The work Pitika Ntuli
Pitika Ntuli

Rethinking – Differential Equation 1; 2; 3

‘Scrapyards are my rose gardens,’ says Ntuli, a poet, cultural activist and sculptor fond of working with found material. These metal heads, constructed from discarded gearboxes and brake discs, express his trademark wordplay and commentary on human nature in a metaphorical dissection of the brain, particularly the intellect’s role in effecting inner change.

Here, the ‘pinion’ – a small cogwheel that engages with the larger cogwheel atop each head – wittily recalls the ‘opinion’ that informs our bigger thoughts. Each head portrays a different aspect of humanity: the rationalising ‘miner’ (many-faced, with holes through which light may enter), the philosopher, and the lover. Without the essential differential, certain cars could not be propelled forward; similarly, Ntuli’s artwork is a warning against mental decapitation, for cutting off our intellects from our emotional and spiritual intelligence could lead to a sterile, inert society.

“Die skrootwerf is my roostuibn” sê die digter, kulturele aktivis en beeldhouer Ntuli. Jy werk wat graag met optelmateriaal. Hierdie metaalkoppe wat uit ou ratkaste en remskywe gemaak is toon sy nou bekende woordspeling en kommentaar op die menslike natuur in ‘n metaforiese disseksie van die brein en veral die rol wat die intellek speel op ons innerliek verandering.
So dui die dryfrat wat met die groter rat op elke kop saamdraai, iets van die ratwerk in ons gedagtes.Elke kop dui op ‘n ander aspek van die mens, die rasionaliserende miner, die filosoof en die minnaar. Sonder die agteras kan sekere motors nie vorentoe beweeg nie en so dui Ntuli se werk teen geestelike onthoofding deur ons intellek af te sny van ons emosionele en spirituele intelligensie om sodoende ‘n steriele en doodse samelewing te word.

  About this artist